Die Gouden Ezelsoor ("Goue Eselsoor") was 'n toekenning vir die topverkoper debuut in Nederland. Dit is vir die eerste keer in 1979 toegeken en die laaste keer in 2008. Gouden Ezelsoor , Grafische Cultuur. Besoek op 9 Maart 2015.
Ontvangers
1979: Monica Sauwer vir Mooie boel 1980: Alexander van Es vir Anatomie van het gevoel 1981: Richard Steegen vir Pakken...gepakt 1982: Annie van de Oever vir Dame in broekpak 1983: twee ontvangers René Stoute vir Op de rug van vuile zwanen Veronica Hazelhoff vir Nou moe! 1984: Tessa de Loo vir De meisjes van de suikerwerkfabriek 1985: Adriaan van Dis vir Nathan Sid 1986: Fleur Bourgonje vir De terugkeer 1987: Rudi van Dantzig vir Voor een verloren soldaat 1988: Hanny Alders vir Non nobis 1989: Margriet de Moor vir Op de rug gezien 1990: Lisette Lewin vir Voor bijna alles bang geweest 1991: Ernst Timmer vir Het waterrad van Ribe 1992: Connie Palmen vir De wetten 1993: Ronald Giphart vir Ik ook van jou 1994: Kader Abdolah vir De adelaars 1996: Arnon Grunberg vir Blauwe maandagen 1997: Ineke Holtwijk vir Kannibalen van Rio 1998: Lulu Wang vir Het lelietheater 1999: Jessica Durlacher vir Het geweten 2000: Erwin Mortier vir Marcel 2001: Maya Rasker vir Met onbekende bestemming 2002: Khalid Boudou vir Het schnitzelparadijs 2003: Judith Koelemeijer vir Het zwijgen van Maria Zachea 2004: nie toegeken nie 2005: Annelies Verbeke vir Slaap! 2006: Gerbrand Bakker vir Boven is het stil 2007: nie toegeken nie 2008: Christiaan Weijts vir Art.285b
Verwysings
Kategorie:Literatuurpryse van Nederland