Bobbejaan klim die berg is 'n Afrikaanse liedjie

Lirieke Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig; bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig; bobbejaan klim die berg om die boere te vererg. Hoera vir die jollie bobbejaan!

O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer. O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig; bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig; bobbejaan klim die berg om die boere te vererg. Hoera vir die jollie bobbejaan!

O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer. O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek