Ashor Sarupen (gebore 1 Julie 1988) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.

Eksterne skakels https://www.da.org.za/people/ashor-sarupen https://www.parliament.gov.za/person-details/317

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1988