Eleanore Bouw-Spies (gebore 9 Julie 1971) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy dien sedert 5 Desember 2020 as die skadu-adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake vir die opposisieparty in die parlement.
Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1971