Erica feminarum is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Stettynsberge. Hier is daar slegs een populasie van ongeveer 30 plante wat bedreig word deur te veel brande en indringerplante.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
feminarum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika