Erica ferrea is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Gedeeltes van die plant se habitat het verlore gegaan, tussen Muizenberg, Table View, Kraaifontein en Eersterivier, van 2 415 km² tot 916 km². Dit kom steeds voor van Yzerfontein tot by Malmesbury en die Kaapse Vlakte.
Galery
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ferrea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika