Erica filipendula is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die suide van die Augulhasvlakte. Die plant het van sy habitat verloor as gevolg van landbou aktiwiteite en indringerplante, veral in die Viljoenshof gebied. Hierdie probleem het gestabiliseer en baie van die plante is in die beskermde gebied van die Waterford Bosluis-privaat natuur reservaat.
Die plant het een subspesie: Erica filipendula subsp. parva E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.
Galery
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
filipendula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika