Erica fairii is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en daar is slegs een populasie wat voorkom by die Red Hill-plato tussen Kommetjie en Simonstad. Die habitat word bedreig deur indringerplante en te veel bosbrande.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
fairii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika