Erica ecklonii is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Onrus, Babilonstoring en die westelike kant van die Kleinrivierberge. Die voorkomsgebied is 40 km2 groot en die habitat word bedreig deur te gereelde brande en indringerplante.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ecklonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika