Erica eglandulosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is vir meer as 'n 100 jaar nog nie gesien nie en word as uitgestorwe beskou. Die plant het in die Riviersonderendberge en die Swartberge by Caledon voorgekom.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

eglandulosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika