Erica drakensbergensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Eswatini. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat voor.

Volgens SANBI is die plant as die Drakensbergheide in Afrikaans bekend.

Galery

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

drakensbergensis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika