Erica cubitans is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en daar is slegs een populasie by Lemoenshoekpiek in die Langeberg wat die plant seldsaam maak. Die habitat word egter nie bedreig nie.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cubitans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika