Erica cunoniensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Buffelstalberg in die Kogelberg-natuurreservaat voor. Daar is slegs 200 plante oor en alhoewel die habitat beskerm word, is veldbrande altyd 'n risiko.

Nadat daar gedink is dat die spesie uitgesterf het, is dit herontdek in die Kogelberg-natuurreservaat in September 2025.https://www.capenature.co.za/news/2025/rare-erica-species-rediscovered-after-nearly-four-decades Dit is die eerste keer dat die spesie gesien is na byna 40 jaar.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cunoniensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika