Erica curviflora is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en staan ook bekend as die waterheide of waterbos.
Galery
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
curviflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika