Erica boucheri is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is seldsaam, dit word slegs op die Ouhangsberg by Worcester gevind. Die plant se habitat word nie bedreig nie.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
boucheri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika