Erica bolusiae is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit van Yzerfontein tot by Kraaifontein voorkom. Die plant se habitat word bedreig deur voorstedelike ontwikkeling, landbou aktiwiteite, oorbewyding en indringerplante soos die acacia- spesies. Daar is tans nog net 250 spesies oor.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
bolusiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika