Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (voor 1964 bekend as die Spellingkommissie) is die de facto-liggaam vir die standaardisering van Afrikaans. Die Taalkommissie is verantwoordelik vir die saamstel van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS), 'n naslaanwerk oor Afrikaans se skryf- en spellingwyses.
Voorsitters van die Taalkommissie Van en voorletter(s) Begindatum Einddatum Aantal jaar T.H. le Roux191419217D.F. Malherbe1921193918D.B. Bosman1940195010S.P.E. Boshoff195119532T.H. le Roux195319552D.F. Malherbe195619593S.P.E. Boshoff195919645W. Kempen1964197713F.F. Odendal1977199215J.G.H. Combrink199219997A.F. Prinsloo199920034E.F. Kotzé200420128J.D. McLachlan201220131G.B. Van Huyssteen201320219Suléne Pilon2021
Lede van die Taalkommissie Voornaam en van Van en voorletter(s) Begindatum Einddatum Aantal jaar AmpsposisieMariëtta AlbertsAlberts, M.1996201216Johan AnkerAnker, J.1995201217ondervoorsitter: 2012Chris BandaBanda, C.J.201920213Herman BeyerBeyer, H.201120176S.P.E BoshoffBoshoff, S.P.E.1921196948voorsitter: 1951–1953; 1959–1964D.B. BosmanBosman, D.B.1918194830voorsitter: 1940-1950T.J.R. BothaBotha, T.J.R.1971199120Adelia CarstensCarstens, A.199519994Wannie CarstensCarstens, W.A.M.1991200312Jan F.E. CelliersCelliers, J.F.E.191419184Anna CoetzeeCoetzee, A.199820046Johan CombrinkCombrink, J.G.H.1974199925voorsitter: 1992-1999Leona CompionCompion, L.201820214Willem de KlerkDe Klerk, W.J.1974198410Leon de StadlerDe Stadler, L.G.199119943Meyer de VilliersDe Villiers, M.1956197418Hans du PlessisDu Plessis, H.G.W.198619915Madaleine du PlessisDu Plessis, M.200420128J.D. du Toit (Totius)Du Toit, J.D.191419184S.J. du ToitDu Toit, S.J.1949196516Louis EksteenEksteen, L.C.1971199019Gerda EngelbrechtEngelbrecht, G.201820214Ilse FeinauerFeinauer, I.199119965Rufus GouwsGouws, R.H.198619948D.C. HauptfleischHauptfleisch, D.C.1971199120Frank HendricksHendricks, F.201020177ondervoorsitter: 2013–2017L.W. HiemstraHiemstra, L.W.1940197131Sophia KappKapp, S.201320219Willem KempenKempen, W.1949197829voorsitter: 1964–1977Benedictus KokKok, B.195919612Ernst KotzéKotzé, E.F.1992201220voorsitter: 2004–2012G.J. LabuschagneLabuschagne, G.J.196319652C.J. LangenhovenLangenhoven, C.J.191419184T.H. le RouxLe Roux, T.H.1914196551voorsitter: 1914–1921; 1953-1955Tony LinksLinks, T.199219964Frikkie LombardLombard, F.J.1995202025sekretaris: 1995–2010J.E. LoubserLoubser, J.E.1971198110Phillip LouwLouw, P.201320185Jana LutherLuther, J.G.S.201320219sekretaris: 2018-2021D.F. MalherbeMalherbe, D.F.1914196652voorsitter: 1921-1939; 1956-1959W.M.R. MalherbeMalherbe, W.M.R.191419184J.S.B. MaraisMarais, J.S.B.196319652Tom McLachlanMcLachlan, J.D.1995201318ondervoorsitter: 2004-2012; voorsitter: 2012–2013Gawie NienaberNienaber, G.S.1959197415Francois OdendalOdendal, F.F.1962198927voorsitter: 1977–1992Annél OttoOtto, A.200420128Fred PheifferPheiffer, F.C.201820214Marné PienaarPienaar, M.201320219Suléne PilonPilon, S.2010202112sekretaris: 2012–2017; ondervoorsitter: 2018–2021Larry PokpasPokpas, L.199519983Fritz PonelisPonelis, F.A.197719847M.J. PosthumusPosthumus, M.J.196819713Gustav PrellerPreller, G.S.191419184Anton PrinslooPrinsloo, A.F.1989200314voorsitter: 1999–2003Elvis SaalSaal, E.O.200520072C.J. SchefferScheffer, C.199319963Johannes du Plessis ScholtzScholtz, J. du P.1944195612P.C. SchooneesSchoonees, P.C.1961197110Johannes J. SmithSmith, J.J.191719269F.J. SnijmanSnijman, F.J.1953198027S. StrydomStrydom, S.196219675Joey SwanepoelSwanepoel, J.199219986Piet SwanepoelSwanepoel, P.H.199219975Marius SwartSwart, M.202120211H.J. TerblancheTerblanche, H.J.196319674H.J.J.M. van der MerweVan der Merwe, H.J.J.M.196219708Gerhard van HuyssteenVan Huyssteen, G.B.2005202117sekretaris: 2011–2012; ondervoorsitter: 2012–2013; voorsitter: 2013–2021Jarries van JaarsveldVan Jaarsveld, G.J.198619915Christo van RensburgVan Rensburg, M.C.J.1979199112Dirk van SchalkwykVan Schalkwyk, D.1991200413Gerhard van WykVan Wyk, G.201020122H. VenterVenter, H.196819779
Taalkommissies verantwoordelik vir die AWS
Die Spellingkommissie van die 1917-AWS (eerste/tweede uitgawe) Jan F.E. Celliers J.D. du Toit C.J. Langenhoven T.H. le Roux (konvener) (ook lid van die Woordelijs-kommissie) D.F. Malherbe (ook lid van die Woordelijs-kommissie) Gustav S. Preller W.M.R. Malherbe Johannes J. Smith (slegs lid van die Woordelijs-kommissie)
Die Spellingkommissie van die 1921-AWS (derde uitgawe) D.B. Bosman Jan F.E. Celliers J.D. du Toit C.J. Langenhoven T.H. le Roux D.F. Malherbe Gustav S Preller Johannes J. Smith
Die Spellingkommissie van die 1931-AWS (vierde uitgawe) D.B. Bosman Jan F.E. Celliers J.D. du Toit C.J. Langenhoven T.H. le Roux D.F. Malherbe Gustav S. Preller
By die spelreëls was ook vir die eerste keer 'n bylae oor leestekens. Hierdie is deur A.C. Bouman opgestel. Dit is onduidelik of A.C. Bouman in dié tydperk lid was van die Taalkommissie.
Die Spellingkommissie van die 1937-AWS (vyfde uitgawe)
Die Spellingkommissie van die 1953-AWS (sesde uitgawe) S.P.E. Boshoff S.J. du Toit L.W. Hiemstra Willem Kempen T.H. le Roux D.F. Malherbe Johannes du Plessis Scholtz
Die Taalkommissie van die 1964-AWS (sewende uitgawe) S.P.E. Boshoff (voorsitter) M de Villiers S.J. du Toit L.W. Hiemstra Willem Kempen (sekretaris) G.J. Labuschagne T.H. le Roux D.F. Malherbe J.S.B. Marais G.S. Nienaber F.F. Odendal F.J. Snijman S. Strydom H.J. Terblanche H.J.J.M. van der Merwe
Die Taalkommissie van die 1991-AWS (agtste uitgawe) T.J.R. Botha (ondervoorsitter) Johan Combrink Hans du Plessis Louis Eksteen Rufus Gouws D.C. Hauptfleisch (sekretaris) Francois Odendal (voorsitter) Anton Prinsloo Jarries van Jaarsveld Christo van Rensburg
In die Voorwoord van die 1991-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende oud-Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde) wat oor 'n korter of langer tyd sedert 1964 bydraes gelewer het: S.P.E. Boshoff Willem de Klerk Meyer de Villiers S.J. du Toit L.W. Hiemstra Willem Kempen G.J. Labuschagne T.H. le Roux J.E. Loubser D.F. Malherbe J.S.B. Marais Gawie Nienaber Fritz Ponelis M.J. Posthumus F.J. Snijman S Strydom H.J. Terblanche H.J.J.M. van der Merwe H Venter
In dié voorwoord word A Coetser (adjunksekretaris) en Leon de Stadler ook vir hulle sekretariële hulp bedank. Dit is onduidelik of die twee persone in die tydperk lid was van die Taalkommissie.
Die Taalkommissie van die 2002-AWS (negende uitgawe) Mariëtta Alberts Johan Anker Wannie Carstens Anna Coetzee Ernst Kotzé Frikkie Lombard Tom McLachlan Anton Prinsloo (voorsitter)
Hierdie lede (insluitende Johan Combrink (postuum)) ontvang almal in 2003 die C.J. Langenhovenprys vir Taalwetenskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
In die Voorwoord van die 2002-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde): Adelia Carstens Johan Combrink Leon de Stadler Hans du Plessis Louis Eksteen Ilse Feinauer Rufus Gouws D.C. Hauptfleisch Christo van Rensburg Tony Links Francois Odendal Larry Pokpas C.J. Scheffer Joey Swanepoel Piet Swanepoel Jarries van Jaarsveld Dirk van Schalkwyk
Die Taalkommissie van die 2009-AWS (tiende uitgawe) duimnael|250px|Taalkommissie: Augustus 2006 Mariëtta Alberts Johan Anker Madaleine du Plessis Ernst Kotzé (voorsitter) Frikkie Lombard (sekretaris) Tom McLachlan (ondervoorsitter) Annél Otto Gerhard van Huyssteen
Hierdie lede ontvang almal in 2009 die C.L. Engelbrechtprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
In die Voorwoord van die 2009-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde): Wannie Carstens Anna Coetzee Anton Prinsloo Elvis Saal
Die Taalkommissie van die 2017-AWS (elfde uitgawe) duimnael|250px|Taalkommissie: April 2010
Herman Beyer Frank Hendricks Sophia Kapp Frikkie Lombard Phillip Louw Jana Luther Marné Pienaar Suléne Pilon Gerhard van Huyssteen
In die Voorwoord van die 2017-AWS word ook erkenning gegee aan die volgende Taalkommissielede (in alfabetiese volgorde):
Mariëtta Alberts Johan Anker Madaleine du Plessis Ernst Kotzé Tom McLachlan Annél Otto Gerhard van Wyk
Die Taalkommissie van 2017-2021 Die Taalkommissie wat vanaf 2018 tot 2021 gedien het, het bestaan uit: Leona Compion (2018–2021) Gerda Engelbrecht (2018–2021) Sophia Kapp (2013–2021) Jana Luther (2013–2021) (sekretaris: 2018–2021) Fred Pheiffer (2018–2021) Suléne Pilon (2010–2021) (sekretaris: 2012–2017; ondervoorsitter: 2018–2021) Marius Swart (2021) Gerhard van Huyssteen (2005–2021) (sekretaris: 2011–2012; ondervoorsitter: 2012–2013; voorsitter: 2013–2021)
Doelwitte van dié Taalkommissie was onder andere om die AWS toegankliker vir jonger gebruikers te maak. Tot en met 2021 is die woordelys grondig herwerk, sodat dit in die toekoms makliker sou kon wees om inligting in die lys na te slaan. Die struktuur van die res van die inhoud in die AWS is ook herwerk en in 'n nuwe formaat gegiet. Aan die einde van die termyn van dié TK is geen van die uitsette egter gepubliseer nie en is die inligting aan 'n nuwe TK oorhandig.
Die volgende lede het gedurende hierdie termyn van die Taalkommissie uitgetree:
Chris Banda (2019–2021) Frikkie Lombard (1995–2020) (sekretaris: 1995–2010) Marné Pienaar (2013–2021)
Die huidige Taalkommissie In 2020 het die raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns – op aanbeveling van die Taalkommissie – besluit om die struktuur, aanstelling/benoeming en werkswyse van die Taalkommissie ingrypend te verander. Veranderinge sluit in die aanstel van 'n Taalkommissieadviespaneel, bestaande uit 100 lede, om die Taalkommissie van advies te voorsien. Taalkommissielede word ook van 2022 af nie meer vir aanstelling benoem deur bestaande lede nie, maar word, na afloop van 'n aansoek- en onderhoudproses, deur die raad in spesifieke portefeuljes aangestel. Aangestelde lede verdien van 2022 af ook 'n honorarium vir hul Taalkommissiewerk.
Die Taalkommissie wat vir die termyn 2022 tot 2024 aangestel is, is: Annelise de Vries (2022) Jaco du Toit (2022) Jana Luther (2013–2022) (sekretaris: 2018–2022) Fred Pheiffer (2018–2022) Suléne Pilon (2010–2022) (sekretaris: 2012–2017; ondervoorsitter: 2018–2021; voorsitter: 2022) Monique Rabé (2022) Marius Swart (2021–2022) (ondervoorsitter: 2022)
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Afrikaans Kategorie:Taalowerhede Kategorie:Beyweraars vir Afrikaanse Wikipedia
nl:Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns#Die Taalkommissie