Cher (1946–) is 'n Amerikaanse sangeres en rolprentaktrise wat rock/pop liedjies sing.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Sy is veral bekend vir haar diep, lae kontra-alt sangstem.

Sy het in die 1960’s saam met haar man, Sonny Bono, in die groep Sonny and Cher gesing. Hulle groot trefferliedjie was “I Get You Babe". Sy het ook verskeie suksesvolle solo-albums opgeneem, soos Gypsies, Tramps & Thieves, If I Could Turn Back Time en Believe. Haar rolprente sluit in Mask en Moonstruck, waarvoor sy met ’n Oscar bekroon is.

Diskografie duimnael|Cher in die 1970's

Studio-albums All I Ready Went to Do (1965) The Sonny Side of Cher (1966) Cher (1966) With Love, Cher (1967) Backstage (1968) 3614 Jackson Highway (1969) Gypsys, Tramps & Thieves (1971) Foxy Lady (1972) Bittersweet White Light (1973) Half-Breed (1973) Dark Lady (1974) Stars (1975) I'd Rather Believe in You (1976) Cherished (1977) Take Me Home (1979) Prisoner (1979) I Paralyze (1982) Cher (1987) Heart of Stone (1989) Love Hurts (1991) It's a Man World (1995) Believe (1998) Not.com.mercial (2000) Living Proof (2001) Burlesque (2010) Closer to the Truth (2013) Dancing Queen (2018) Christmas (2023)

Verwysings

Eksterne skakels Cher se webwerf

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu