Die pynbos (Smodingium argutum) 'n struik of 'n boom wat voorkom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Lesotho. Die boom is giftig, die melkerige sap veroorsaak 'n uitslag, blase en swelling met ongemak vir 'n geruime tyd. In Engels staan die boom bekend as agony bush.
Die boom se FSA-nommer is 367.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Smodingium is 'n monotipiese takson met slegs die pynbos as spesie.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Repository
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika