Die bloukoeniebos (Searsia glauca), voorheen Rhus glauca, is 'n boom wat 2-3 m hoog word en is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap. Die boom se FSA-nommer is 383.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Die boom is tweeslagtig, met aparte bome wat mannetjies en vroulike blomme dra. Die boom blom van laat winter tot vroeë somer.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys PZAfrica SANBI Redlist Plant of the World Online
glauca Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika