Die Drakensbergkaree (Searsia montana), voorheen Rhus montana, is 'n struik wat in al die provinsies van Suid-Afrika voorkom asook Lesotho.

Die boom se FSA-nommer is 384.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

montana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika