Die braamtaaibos (Searsia batophylla), voorheen Rhus batophylla, is 'n boom wat tot 2 m hoog word. Die spesie is endemies aan Sekhukhuneland, insluitend die Steelpoort en Burgersfort-omgewing, in die Limpopoprovisie.

Die boom se FSA-nommer is 377.3https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online

batophylla Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika