Edmund Kean (4 November 178715 Mei 1833) was 'n gevierde Britse Shakespeare-toneel akteur gebore in Engeland, wat opgetree het, onder andere, in Londen, Belfast, New York, Quebec, en Parys. Hy was bekend vir sy kort gestalte, onstuimige persoonlike lewe en omstrede egskeiding.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse akteurs