Die Bulbinella barkerae is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Caledon tot Bredasdorp voor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
barkerae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika