Colin Grant Clark (2 November 1905 – 4 September 1989) was 'n Britse en Australiese ekonoom en statistikus wat in beide die Verenigde Koninkryk en Australië gewerk het. Hy het eerste die gebruik van die bruto nasionale inkomste as die basis vir die bestudering van nasionale ekonomieë voorgestaan.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaners Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Ekonome