Die Krans-waaieraalwyn (Kumara haemanthifolia), voorheen Aloe haemanthifolia, is 'n aalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die berge noord van Ceres, suidwaarts tot by die Hottentots-Hollandberge.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online
Kategorie:Kumara Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika