Aloe confusa is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan suidoos Kenia en noordoos Tanzanië. Die spesienaam confusa beteken "verwarrend", aangesien plantkundiges nie aanvanklik begryp het watter spesie dit in der waarheid was nie.
Verspreiding Aloe confusa kom wydverspreid aan die voet van berg Kilimandjaro voor op hoogtes van 885 tot 1 000 meter.
Die eerste beskrywing deur Adolf Engler is in 1895 gepubliseer.Adolf Engler (Hrsg.): Pflanzenwelt Ost-Afrikas und der Nachbargebiete. Teil C, 1895, S. 141 (online).
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online
confusa Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Tanzanië