Aloe congdonii is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Tanzanië. Die spesienaam congdonii vereer die Brit Colin Congdon, bestuurder van 'n teeplantasie in Tanzanië en amateur natuurkundige.Urs Eggli, Leonard E. Newton: Etymological Dictionary of Succulent Plant Names. Springer, Berlin/Heidelberg 2010, , S. 52.
Sistematika, verspreiding en bedreiging Aloe congdonii kom voor op Tanzaniese rotskoppies op hoogtes van 1 500 tot 2 375 meter.
Die eerste beskrywing deur Susan Carter is in 1994 gepubliseer.Susan Carter: Flora of Tropical East Africa. Aloaceae. 1994, S. 18. Aloe congdoniiis word as byna bedreig (NT) gelys op die IUBN-rooilys van bedreigde spesies.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online
congdonii Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Endemiese plante van Tanzanië