Die Siphampanane is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Siphampananespruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin.

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Krugerwildtuin