Hlanganani Siphelele Gumbi (gebore 18 Desember 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy is die party se skadu-adjunkminister van toerisme. Hy was 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer tussen 2014 en 2019. Gumbi was 'n raadslid van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit van 2011 tot 2014.

Verwysings

Eksterne skakels Mnr. Hlanganani Siphelele Gumbi – Parlement van Suid-Afrika Persoonlike webtuiste

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Zoeloes