duimnael|260px|'n Gekraagde pekari in Melbourne se dieretuin afgeneem. 'n Pekari (ook javelina of skunk pig) is 'n mediumgrootte, varkagtige, gehoefde soogdier in die familie Tayassuidae (nuwewêreldse varke).

Verspreiding Hulle word oraloor sentraal en suidelike Amerika en in die suidwestelike omgewing van Noord-Amerika gevind.

Afmetings Hulle word gewoonlik tussen 90 en 130 cm lank. 'n Volgroeide volwasse pekari kan tussen 20 en 40 kg weeg.

Verwysings

Kategorie:Ewehoewiges