Marcus Paus (gebore 14 Oktober 1979 in Oslo) is 'n Noorse komponis. Hy is een van die mees gespeelde moderne Skandinawiese komponiste en is bekend vir sy fokus op tradisie, tonaliteit en melodie. Hy skryf kamermusiek, koorwerke, solowerke, konserte, orkeswerke, operas, simfonieë, kerkmusiek en musiek vir film en televisie.Nordal, Ola. Marcus Paus. Store norske leksikon.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Noorse komponiste Kategorie:Geboortes in 1979