duimnael|'n Skildery van Lope de Vega Carpio. duimnael|Voorblad van die komedies van die beroemde digter Lope de Vega Carpio, saamgestel deur Bernardo Grassa, 1604. Félix Lope de Vega Carpio (Madrid, 25 November 1562 - ibidem, 27 Augustus 1635) was een van die belangrikste digters en dramaturge van die Spaanse Goue Eeu en een van die produktiefste outeurs van sy era.

Kategorie:Spaanse digters Kategorie:Spaanse dramaturge Kategorie:Sterftes in 1635 Kategorie:Geboortes in 1562