duimnael|Moses met die Tien Gebooie, skildery deur Rembrandt van Rijn, 1659 duimnael|Moses met die Tien Gebooie, skildery deur Jusepe de Ribera, 1638 duimnael|Hebreeuse perkament met die Tien Gebooie daarop, Amsterdam, 1768

Die Tien Gebooie of Tien Woorde (Hebreeus: עשרת הדיברות, Aseret ha'Dibrot), ook Dekaloog (Grieks: δεκάλογος, dekálogos), is 'n lys godsdienstige en morele verpligtinge, wat volgens die Bybel deur God aan Moses gegee is op die berg Sinai (Eksodus 19:23 ) of Horeb (Dewerim/Deuteronomium 5:2 ). Die Joodse fees Sjavuot herdenk die ontvangs van die Tien Woorde deur Moses op die berg Sinai.

Teks Die tien gebooie soos in Eksodus 20:1-17 uiteengesit:

Sien ook Sjema Jisrael

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Hebreeuse Bybel