Boer kan verwys na:
Boer, die etniese en kulturele groep wat bestaan uit die afstammelinge van hoofsaaklik Nederlandssprekende boere. Boer, 'n persoon wat landbou as beroep beoefen.
Andere betekenisse: Boer (Friesland), 'n Dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Boer (rivier), 'n rivier in die Russiese outonome republiek Sacha
Eksterne skakels