Die ertjiehout of sandhout-ertjiehout (Craibia zimmermannii) is 'n boom wat inheems in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal is. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. Die boom word 4 tot 5 m hoog en blom in die lente. Die blomme is spierwit.
Die boom se FSA-nommer is 229.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Sanbi Redlist PZAfrica Plants of the World Online
zimmermannii Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië