Die bobbejaankool (Othonna parviflora) is 'n struik wat endemies aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap is. Die struik word tot 2 m hoog. Dit kom onder andere op die Gifberg voor.
Galery
Bronne SANBI Redlist Ispotnature Operationwildflower Plants of the World
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika