Die gifsterappel (Diospyros dichrophylla) is 'n struik wat 2-3 m hoog raak, tog is bome wat 13 m hoog is aangeteken. Die struik kom voor in 'n breë kusgordel vanaf Montagu in die Wes-Kaap, deur die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, die Soutpansberg asook Eswatini en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 603.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online SANBI PZA
Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika