Tredoux is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:

Marian Tredoux (1952–2019), Suid-Afrikaanse geoloog Pierre Tredoux, lid van die musiekgroep K.O.B.U.S.

Sien ook Tredouxiet, mineraal vernoem na Marian Tredoux

Kategorie:Afrikaanse vanne