Jean Gabin (; 17 Mei 190415 November 1976) was 'n Franse akteur en sanger. Hy word beskou as 'n sleutelfiguur in die Franse filmbedryf, en het in verskeie klassieke films gespeel, insluitend: Pépé le Moko (1937), La grande illusion (1937), Le Quai des brumes (1938), La bête humaine (1938), Le jour se lève (1939), en Le plaisir (1952). Gabin was 'n lid van die Légion d'honneur ter erkenning van die belangrike rol wat hy in die Franse filmbedryf gespeel het.

Verwysings

Eksterne skakels

Musée Jean Gabin webwerf in Italiaans

Kategorie:Franse akteurs