Jean-Alfred Villain-Marais (; 11 Desember 1913 – 8 November 1998), beter bekend as Jean Marais, was 'n Franse akteur, skrywer, regisseur en beeldhouer. Hy het in meer as 100 films opgetree en was die muse en minnaar van die bekroonde regisseur Jean Cocteau. In 1996 is die Franse Erelegioen aan hom toegeken vir sy bydraes tot die Franse filmbedryf.
Vroeë lewe Marais is in Cherbourg, Frankryk, gebore. Hy was die seun van Alfred Emmanuel Victor Paul Villain-Marais en sy vrou, die vorige Aline Marie Louise Vassord.
Verwysings
Eksterne skakels
Eternel Jean Marais
Jean Marais op Films de France
Kategorie:Franse akteurs