Die BMW M21 is 'n inlynsessilinder-dieselenjin ontwikkel deur die Beierse motorvervaardiger BMW, vervaardig deur die Steyr-enjinaanleg van 1983 tot 1991. Dit het warrelkamerinspuiting en is gebaseer op die M20 petrolenjin. Dit is opgevolg deur die M51.
M21