Nota: Vir ander riviere en spruite met dieselfde naam, sien Watervalspruit.

Die Watervalspruit is 'n rivier net suid van Bensonvale en Sterkspruit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit ledig in die Holo Hlatsedam (voorheen Jozanashoekdam) in die Witteberg. Uit hierdie dam vloei die Sterkspruit, 'n sytak van die Oranjerivier in die noorde van die Oos-Kaap.

Eksterne skakel Google-kaart van die Watervalspruit in die Wes-Kaap by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap