Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Steenkoolspruit.

Die Steenkoolspruit is 'n rivier wat suid van Emalahleni (Witbank) in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n linkerhandse sytak van die Olifantsrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Steenkoolspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Limpoporiviersytakke