Die Koedoesrivier is 'n rivier wat in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Brandboontjiesrivier (of Mosukudutzi) om die Middel-Letaba te vorm.

Eksterne skakel Google-kaart van die Koedoesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo