Die Seoketse is 'n rivier wat in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika vloei. Dit vloei by sy monding saam met die Nwandirivier ooswaarts in die Klein-Letabarivier in.

Eksterne skakel Google-kaart van die Seoketse se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo