duimnael|300px|Gevriesde byebrood
Byebrood of byestuifmeelWong, Cathy Bee Pollen http://altmedicine.about.com/cs/herbsvitaminsa1/a/Bee_Pollen.htm 2 Februarie 2005 is die hoofbron van voedsel vir meeste heuningbye en hulle larwes. Byebrood bestaan uit heuning en stuifmeel wat versamel is deur die werkerbye. 'n Onlangse studie van byebrood het aangetoon dat dit 188 soorte fungus en 29 soorte bakteria bevat. Byebrood word ook soms na verwys as ambrosiayn.Oxford Canadian Dictionary, Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Byebrood word gebruik in natuurgeneeskundige medisyne en as 'n voedingsbron, alhoewel blootstelling allergiese of anafilaktiese reaksies by sekere mense kan veroorsaak.
Verwysings
Apitherapy News
Bibliografie Hierdie artikel is oorspronklik vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel, Bee bread.
Kategorie:Entomologie