Sisinnius was die 87ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
Biografie Pous Sisinnius is in Sirië gebore, die seun van Johannes. Op 15 Januarie 708 volg hy Pous Johannes VII op en regeer tot sy dood op 4 Februarie 708. Hy word opgevolg deur Pous Konstantyn.
Pontifikaat Sy bewind van slegs 21 dae was die vyfde kortste in die geskiedenis. Hy het aan jig gely en kon nie selfstandig eet nie. Hy het kalk laat voorberei om die mure van Rome te herstel en voor hy gesterf het, het hy 'n biskop vir Korsika gekonsekreer.
Bibliografie Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. pp 62–63. Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, p. 47. .
Eksterne skakels
Nota Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.
Opvolging
Kategorie:Geboortes in 650 Sisinnius Kategorie:Sterftes in 708