Claes Quaade Mortensen is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Duellen (2012) en in die televisiereeks Sjit Happens (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Duellen

Televisiereekse 2012: Sjit Happens

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu