Tina Gylling Mortensen (gebore 21 Julie 1956) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Se min kjole (2009) en In a Better World (2010), en in die televisiereekse Forbrydelsen (2007) en Tomgang (2013).
Filmografie Rolprente 1998: Mimi og madammerne 2009: Se min kjole 2010: In a Better World
Televisiereekse 2007: Forbrydelsen 2011: Ludvig & Julemanden 2013: Tomgang 2014: Bankerot 2016: Grethe 2017: Idioten
Televisierolprente 2019: Labans Jul - The Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu